뮤직 비디오

Brendan Peyper - Plaaspop (Mullet Mix) (Official Music Video)
{artistName}의 {trackName} 뮤직 비디오 보기

제공

크레딧

실연 아티스트
Brendan Peyper
Brendan Peyper
실연자
작곡 및 작사
Brendan Peyper
Brendan Peyper
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Murray Lubbe
Murray Lubbe
프로듀서

가사

Ek het grootgeword in Bloemfontein En 'n plaaspad praat met my Maar daar's min wat my so onder kry Soos 'n boere-girl aan my sy Al is ek wild Dis nie my skuld Ek's soos 'n Vrystaat son wat opkom Ek hardloop weg Ek's dalk 'n bietjie erg Maar ek werk my pa se lande Lees my Bybel in die aande Ek rol saam die ramme in die dorp Maar ek weet daar is iets wat kort Ek weet nie waar sy is nie Ek wil haar net nie mis nie Want dis net sy wat my hart laat klop Ja dis net sy wat my hart stop My plaaspop My plaaspop Trek toe weg op die N1 lyn Oor 'n grondpad tot ek haar kry Toe 'n engel voor my verskyn Witter as die witste wyn Sy gee my hoendervleis Oral op my lyf Ek kan boeke skryf Oor hoe sy my verlei Maar ek werk my pa se lande Lees my Bybel in die aande Ek rol saam die ramme in die dorp Maar ek weet daar is iets wat kort Ek weet nie waar sy is nie Ek wil haar net nie mis nie Want dis net sy wat my hart laat klop Ja dis net sy wat my hart stop My plaaspop My plaaspop Kom ons raak weg Want saam met jou voel alles reg Sonder jou is alles sleg Kom ons jaag die son tot op die berg Ek wil verstaan Wat binne in jou hart aangaan So vat my hand dat ek jou lei daar waar jy wil gaan Maar ek werk my pa se lande Lees my Bybel in die aande Ek rol saam die ramme in die dorp Maar ek weet daar is iets wat kort Ek weet nie waar sy is nie Ek wil haar net nie mis nie Want dis net sy wat my hart laat klop Ja dis net sy wat my hart stop My plaaspop My plaaspop My plaaspop
Writer(s): Brendan Peyper Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out