album cover
Converse
album cover
Converse은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2024년 6월 14일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Die Ontdekking
2024년 6월 14일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
BPM139
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Dra jy nogsteeds converse?
Dra jy nog daai ou blou jeans?
Dra jy nogsteeds converse?
Ek soek nog ’n bietjie meer van jou
[Verse 2]
Ek onthou Meiringspoort
Die rivier, die vallei en jy wat my so verlei
Ek onthou hoe jy lyk
Toe jy so uit die ruite van my bakkie na die berge kyk
[Verse 3]
Ons was oppad na ’n goeie plek
Met goeie wyn en samesyn
Ons was oppad na ’n nuwe dorp
En ek kort 'n bietjie meer van jou
[Verse 4]
Dra jy nogsteeds converse?
Dra jy nog daai ou blou jeans?
Dra jy nogsteeds converse?
Ek soek nog ’n bietjie meer van jou
[Verse 5]
Jy is die laatste pyl in my pakkie
En jy is die six pack bier in my bakkie
Jy is die somerson in Desember
I wish I could remember you
[Verse 6]
Dit was laat daardie aand
Ek en jy, die Karoo woorde verander wyn
Nou dink ek terug hoe dit is
Hoe dit was en hoe dit kon wees
[Verse 7]
Ons was oppad na ’n goeie plek
Met goeie wyn en samesyn
Ons was oppad na ’n nuwe dorp
En ek kort 'n bietjie meer van jou
[Verse 8]
Dra jy nogsteeds converse?
Dra jy nog daai ou blou jeans?
Dra jy nogsteeds converse?
Ek soek nog ’n bietjie meer van jou
[Verse 9]
Jy is die laatste pyl in my pakkie
En jy is die six pack bier in my bakkie
Jy is die somerson in desember
Oh-oh-oh
[Verse 10]
Jy is die laatste pyl in my pakkie
En jy is die six pack bier in my bakkie
Jy is die somerson in desember
I wish I could remember you
Written by: Daniel Marais, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...