album cover
Ry
2,801
Afrikaans
Ry은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 7월 4일일에 Warner Music Africa에서 발매되었습니다.Aandklank
album cover
앨범Aandklank
발매일2025년 7월 4일
라벨Warner Music Africa
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM125

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Ek het ’n ry masjien
Ek het so uitgesien om dit vir jou te wys
'n Blink meneer, 'n spoedgeweer, 'n motor reg vir reis
Ek het ’n monster van ’n ses silinder ysterperd van staal
Stuur vir my jou huisadres, my lief, ek kom jou haal
[Chorus]
So, hey
Wil jy ry by my?
Hey, wil jy ry by my?
Hulle kyk maar ons ry verby
Niemand, sal ons kan kry
So klim in hierdie kar
Ons kry ’n ding gou aan die gang
Kom ek jaag jou bietjie bang, bang, bang, bang, bang
[Chorus]
So, hey
Wil jy ry by my?
Hey, wil jy ry by my?
Hulle kyk maar ons ry verby
Niemand, sal ons kan kry
So klim in hierdie kar
Ons kry ’n ding gou aan die gang
Kom ek jaag jou bietjie bang, bang, bang, bang, bang
[Verse 2]
Sê nou dit raak te laf
Dan trek ons af
Ons lê en sterre tel
Trek ’n padkaart na die maan
Buiteruimptelik gestel
[Verse 3]
Ek’s in die regte rat
Ek wil jou vat
Waarokal, sê die naam
En al bly ons net hier
Kan ons so vêr gaan
[Chorus]
So, hey
Wil jy ry by my?
Hey, wil jy ry by my?
Hulle kyk maar ons ry verby
Niemand, sal ons kan kry
So klim in hierdie kar
Ons kry ’n ding gou aan die gang
Kom ek jaag jou bietjie bang, bang, bang, bang, bang
[Bridge]
So, hey
Hmm, hee
Stop sê die rooilig
Stadig sê die geellig
Groen sê gaan, ah-ah-aan
Stop sê die rooilig
Stadig sê die geellig
Groen sê gaan, ah-ah-aan
[Chorus]
Hey
Wil jy ry by my?
Hey, wil jy ry by my?
Hulle kyk maar ons ry verby
Niemand, sal ons kan kry
So klim in hierdie kar
Ons kry ’n ding gou aan die gang
Kom ek jaag jou bietjie bang, bang, bang, bang, bang
[Chorus]
So, hey
Wil jy ry by my?
Hey, wil jy ry by my?
Hulle kyk maar ons ry verby
Niemand, sal ons kan kry
So klim in hierdie kar
Ons kry ’n ding gou aan die gang
Kom ek jaag jou bietjie bang, bang, bang, bang, bang
[Outro]
So, hey
Written by: Elandré Schwartz
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...