album cover
Engel
9,841
투어 중
Rock
Engel은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2001년 10월 19일일에 Just Music에서 발매되었습니다.Poles Apart
album cover
발매일2001년 10월 19일
라벨Just Music
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM146

크레딧

작곡 및 작사
Karen Zoid
Karen Zoid
작곡가

가사

Ek het vriende wat ek sien
Ek is verslaaf aan nikotien
Ek hou van karre wat kan ry
Ek huil gewoonlik as ek baklei
Ek het gedink dat dit sou reën
Toe word ek stil en wag alleen
Tot jy kom klop het aan my deur
Ek het n dak bo-oor my kop
En in die winter like ek sop
Ek raak benoud wanneer jy luister
Net soos wanneer mense fluister
Wonder of jy sal onthou
Dat jou woorde aan my klou
As jy my insluk sonder om te kou
So ek skree 'n song vir jou my my lief
Bly nog 'n rukkie asseblief
Want as ek sing dan sing jy saam
In 'n droom roep ek jou naam
Ek is so dronk soos Koos Kombuis
Daar is geen swembad by my huis
My sussie bly in Potchefstroom
Die mense daar rook almal boom
Vier seisoene in jou traan
Hou my vas wanneer jy gaan
En ek weer alleen hier staan
So ek skree 'n song vir jou my lief
Jy is 'n engel en 'n dief
En as ons sing dan sing ons saam
In 'n droom roep ek jou naam
Written by: Karen Zoid
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...