Songteksten

As jy wil groot gaan dan kom saam met ons Dekades se ervaring in rock & roll en bons Van laat aand parties tot 'n tactical kots Van Coke en Groothond ons ken die scores En ons bring daai kakgroot gees En ons bring daai kakgroot gees So kom ons gaan groot Kom ons dans tot die dood Die vader van Bellville en die prins van die Noord Cos now's the time, Oorlog Frankenstein Kom ons gaan mal soos 2009 Kom ons gaan kakmal vanaand Kom ons gaan kakmal vanaand Oeee kom ons gaan kakmal vanaand Oeee kom ons gaan kakmal kakmal kakmal Ons is deurmekaar Die hele wêreld is Mis die skrif teen die muur Nutteloos en clueless Ons ervaring beteken niks As ons in elk geval heengaan Vat my saam Ons moet groot gaan Ons moet altyd groot gaan Vat my saam Van Pletzen Kom ons gaan kakmal vanaand Kom ons gaan kakmal vanaand Oeee kom ons gaan kakmal vanaand Oeee kom ons gaan kakmal kakmal kakmal Kom ons gaan kakmal Kom ons gaan kakmal Kom ons gaan kakmal Kom ons gaan kakmal Oeee kom ons gaan kakmal vanaand Oeee kom ons gaan kakmal vanaand Oeee kom ons gaan kakmal vanaand Oeee kom ons gaan kakmal kakmal kakmal
Writer(s): Francois Badenhorst, Matthieu Auriacombe, Pierre-henri Van Pletzen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out