Tekst Utworu

As 'n sonstraal 12:00 op 16 Desember Elke jaar op 'n klip steen val Deur 'n koepel in die dak Van die Voortrekker Monument Sal sommiges van ons wil vra Waarvan dan kom ek? En waar gaan ek heen? En wat beteken my naam? Wat beteken die woorde op die klip gegraveer? "Ons vir jou Suid-Afrika" Dingaan en Piet Retief, Andries Pretorius Die zoeloes en die trekkers en die lang traktaat En Hendrik Potgieter En teen '49 sê T.F Malan Ons moet die land se geskiedenis vier Met die Voortrekker Monument inhuldiging Die slag van Bloedrivier Ons vir jou Suid-Afrika Ons sal jou vlag Op ons bors bly dra Ons vir jou Suid-Afrika Ons sal offer wat jy vra As jy op 16 Desember vroeg dag kyk En jy't nerêns om te wees Nooi jou familie en gaan maak 'n draai By die Voortrekker Monument En so net voor twaalf, voor die sonstraal val Begin 'n bietjie rustig raak En beleef hoe val die son op die klip monument "Ons vir jou Suid-Afrika" Ons vir jou Suid-Afrika Ons sal jou vlag Op ons bors bly dra Ons vir jou Suid-Afrika Ons sal offer wat jy vra Mag ons kinders se kinders eendag sê: "Ons het so baie om te leer" By ons oupas en ons oumas En ons pa's en ma's En hoe kan ons hulle vereer? Kom ons bou 'n monument in die naam van hoop Hierdie baadjie sal ons dra Met die wapen en die vlag op die sak geborduur "Ons vir jou Suid-Afrika" Ons vir jou Suid-Afrika Ons sal jou vlag Op ons bors bly dra Ons vir jou Suid-Afrika Ons sal offer wat jy vra Ons sal antwoord op jou roepstem Ons sal offer wat jy vra Ons sal lewe Ons sal sterwe "Ons vir jou Suid-Afrika" Ons vir jou Suid-Afrika Ons sal jou vlag Op ons bors bly dra Ons vir jou Suid-Afrika Ons sal offer wat jy vra
Writer(s): Robbie Wessels Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out