Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ray Dylan
Composer
Lyrics
Ek sal jou moet laat gaan
En van voor af leer om als te verstaan
Sien jy my, ek sal jou moet laat gaan
Ek kom val voor jou neer
Met my hande albei op my knieë
Sien jy my, die woorde maak seer
Ek wil nie meer met jou baklei nie
Die lewe gaan aan
Ek wil nie hê jy moet huil nie
Ons sal eendag verstaan
Ek sal jou moet laat gaan
En van voor af leer om als te verstaan
Sien jy my, ek sal jou moet laat gaan
En ons sal albei moet leer
Dis verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
Ek sal jou moet laat gaan
(Ek sal jou moet laat gaan)
Daar is bloed op my hand
En daar is sout op jou wond
Maar dis nes hulle sê, net die tyd maak gesond
Ek wil nie meer met jou baklei nie
Die lewe gaan aan
Ek wil nie hê jy moet huil nie
Ons sal eendag verstaan
Ek sal jou moet laat gaan
En van voor af leer om als te verstaan
Sien jy my, ek sal jou moet laat gaan
En ons sal albei moet leer
Dis verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
En ek sal jou moet laat gaan
Oe, ek wil nie hê jy moet huil nie
Ons sal eendag verstaan
Ek sal jou moet laat gaan
En van voor af leer om als te verstaan
Sien jy my?
Ons sal albei moet leer
Dit is verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
Ek sal jou moet laat gaan
Ek sal jou moet laat gaan
Ek sal jou moet laat gaan
Written by: Ray Dylan