Lyrics

Jy's die girl van wie ek droom Jy's die garing in my broek se soom Jy's die girl van wie ek sing Jy's die een wat vir my vetkoek bring Kan 'n man kan 'n man dan nie 'N Bietjie bietjie lief kry nie Luister na my bokkie as ek sê Ah! Ah! Ah! Jy's die girl vir my Jy's die een wat in my hart kom bly Jy's die girl vir my Jy laat my lekker tot in my tone kry Jy's die girl vir my Jy's die een wat in my hart kom bly Jy's die girl vir my Jy laat my lekker tot in my tone kry Jy's die girl na wie ek soek Jy's die cherrie op my chocolate-koek Jy's die girl van wie ek sing Jy's die een wat vir my koffie bring Kan 'n man kan 'n man dan nie 'N Bietjie bietjie lief kry nie Luister na my bokkie as ek sê Ah! Ah! Ah! Jy's die girl vir my Jy's die een wat in my hart kom bly Jy's die girl vir my Jy laat my lekker tot in my tone kry Jy's die girl vir my Jy's die een wat in my hart kom bly Jy's die girl vir my Jy laat my lekker tot in my tone kry Jy's die girl na wie ek soek Jy's die suiker in my pannekoek Jy's die girl wat liefde bring Jy's die rede hoekom ek so sing Ah! Ah! Ah! Jy's die girl vir my Jy's die een wat in my hart kom bly Jy's die girl vir my Jy laat my lekker tot in my tone kry Jy's die girl vir my Jy's die een wat in my hart kom bly Jy's die girl vir my Jy laat my lekker tot in my tone kry Jy's die girl vir my Jy's die een wat in my hart kom bly Jy's die girl vir my Jy laat my lekker tot in my tone kry Jy's die girl vir my Jy's die een wat in my hart kom bly Jy's die girl vir my Jy laat my lekker tot in my tone kry Na na na na Na na na na na Jy's die girl vir my
Writer(s): Kelly Don Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out