album cover
Soen My
406
Pop
Soen My was released on October 9, 2015 by Select Musiek as a part of the album Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie
album cover
Release DateOctober 9, 2015
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM122

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer, Lyrics
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics, Composer
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Composer, Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Jaco Odendaal
Jaco Odendaal
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Jy vra my
Hoekom is ek so stil
Stom geslaan
Wil ek net na jou staar
Ek wonder
Hoe ek kan praat
Sonder dat ek iets uitlaat
Hoe sê ek hoe ek oor jou voel
Soen my
Voel jy
Dis om my mond geskryf
Die tale van my lyf
Hoe my hande praat
Dis sterker as woorde
Soen my
Voel jy
Hoe my hart nou praat
En golwe in my maak
Want liefde is sterk
Sterker as woorde
Woorde
Jy's meer werd as woorde
Want woorde
Kan jou nie beskryf
Ek fluister
Met my oë jy luister
Hoe ek sê
Hoe ek oor jou voel
Soen my
Voel jy
Dis om my mond geskryf
Die tale van my lyf
Hoe my hande praat
Dis sterker as woorde
Soen my
Voel jy
Hoe my hart nou praat
En golwe in my maak
Want liefde is sterk
Sterker as woorde
Jy moenie wonder
Oor wat ek nie sê nie
My hart is net vir jou bedoel, bedoel
Soen my
Voel jy
Hoe my hart nou praat
En golwe in my maak
Want liefde is sterk
Dis sterker as woorde
Soen my
Voel jy
Hoe my hart nou praat
En golwe in my maak
Want liefde is sterk
Sterker as woorde
Want liefde is sterk
Sterker as woorde
Liefde is sterk
Sterker as woorde
Written by: Adolf Vorster, Brendan Peyper, Niel Schoombee, Pierre Rossouw
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...