album cover
Kyk
17,089
Afrikaans
Kyk was released on February 7, 2025 by Select Musiek as a part of the album Kyk - Single
album cover
Release DateFebruary 7, 2025
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Keyboards, Programming
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Lyrics
Christopher Crabb
Christopher Crabb
Composer, Lyrics
David Maomone
David Maomone
Composer, Lyrics
Jay Tibbitts
Jay Tibbitts
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer, Mixing Engineer, Mastering Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Ek en jy sou nog baie bou
Maar toe alles om ons vou
Ek wil oud word saam met jou
Kan jy dit nog onthou?
[Verse 2]
Al die dinge, al die dinge, ooh jinne
Ons kon alankal opgee
Ek is by jou elke tree
Ons sal alles moet gee
[PreChorus]
As die wolke en die storms om ons donner
Wil ek hê jy moet weet
As jy snik sal ekke bid
En elke oomblik sal ek vir jou gee
[Chorus]
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my kyk in jou oë
Gaan myself verloor
As ek dieper gaan wegraak in jou oë
As ons soen kan jy voel dis bedoel
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my kyk in jou oë
Gaan myself verloor
As ek dieper gaan wegraak in jou oë
As ons soen kan jy voel dis bedoel
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my
Kyk
[Verse 3]
Jy wil weet hoe ek vergeet van al die dinge wat ek en jy nog wou doen
Maar ek onthou weer as ons soen
Ek onthou weer as ons soen
[Verse 4]
Die manne kan maar breek
En baklei net om jou weg te kry van my
Maar ek onthou weer as ons vry
Ek onthou weer as ons vry
[PreChorus]
As die wolke en die storms om ons donner
Wil ek hê jy moet weet
As jy snik sal ekke bid
En elke oomblik sal ek vir jou gee
[Chorus]
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my kyk in jou oë
Gaan myself verloor
As ek dieper gaan wegraak in jou oë
As ons soen kan jy voel dis bedoel
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my kyk in jou oë
Gaan myself verloor
As ek dieper gaan wegraak in jou oë
As ons soen kan jy voel dis bedoel
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my
Kyk
[Chorus]
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my kyk in jou oë
Gaan myself verloor
As ek dieper gaan wegraak in jou oë
As ons soen kan jy voel dis bedoel
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my kyk
[Outro]
Kyk
Written by: Brendan Peyper, Christopher Crabb, David Maomone, Jay Tibbitts
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...