album cover
Glenda
album cover
Glenda was released on October 26, 2015 by Spoegwolf as a part of the album Somer
AlbumSomer
October 26, 2015
LabelSpoegwolf
BPM144
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Glenda, ek het jou afgejaag in my kop
Ek kan jou opdroom laat dit stop
Voor die vaste om jou kan aan my los
En my trots na stede met jou dans is soos standbeelde dronk
Staan en uitstaar oor die breedstes en ons skaam blare
[Chorus]
Dans die slang dan om jou lyf
As hy jou terug nooi na sy tuin?
Wil jy die vrugte almal steel
En die skynheiliges kom deel?
[Verse 2]
Glenda, ek het jou uitgemaak aan haar lyf
Ek kon jou voorstel net voor jy ook skoonveld verdwyn
Jy het my ook opgedra aan jou geveg teen onsigbaarheid
Ons taal is ons vrugbaarheid
[Chorus]
Dans die slang dan om jou lyf
As hy jou terug nooi na sy tuin?
Wil jy die vrugte almal steel
En met skynheiliges kom deel?
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...