Lyrics

Ek moes leer droom Hier waar die storie doodloop Aan die verkeerde kant van die nasionale pad Fantaseer oor hier wegkom Die berg se skadu val Vuurpylparkie brand Slaap veilig agter slot en grendel Moedeloos soos 'n hangover Dagdrome in Suburbia Ek het jou gesien Ek hou nog my oë oop Ons is vasgemaak Jy moes fight maar ek Is hier uitgedra Het jy sterk gestaan? O, God Ek moes hier wees Ek is terug om dit te face Al moet ek ook hier val As jou nommer nog dieselfde is Hou stil Ek kom jou optel Dagdrome in Suburbia Ek het jou gesien Ek hou nog my oë oop Is iemand by die huis? Ek hou nog my oë oop Ek is by die huis Dagdrome in Suburbia Ek het jou gesien Ek hou nog my oë oop Is iemand by die huis? Ek hou nog my oë oop Ek is by die huis Dagdrome in Suburbia Ek het jou gesien Ek hou nog my oë oop Ek hou nog my oë oop
Writer(s): Danie Du Toit, Francois Badenhorst, Jedd Kossew, Rudolf Willemse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out