Music Video

Spoegwolf - Lenie Blou III (Official)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter

Lyrics

Ek het gisteraand weer gewonder of ek vir jou maar kan bel, Ek het jou nommer in my kop en in My mond afgetel. Daar was 'n spook in my bed, Sy wou my kaal uittrek Sy wou my doop en my red En by my vriende brag en sĆŖ: 'Hy's by my.' 'Hy's by my.' 'Hy's by my.' 'Hy's by my.' Nee, dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien Met daai goue lint wat om jou enkel bind Jy sĆŖ: Danie, jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien Jy't te veel geroep en te veel gedink Maak dit by verby, verby met my By verby, verby met my O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom Sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom En jou pa kan skree, jou moed kan breek Daar's altyd moed wat in my steek Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou Met jou donkerblou sukkel ek om asem te haal En die klip in die lug lyk vir my te kaal Ek't jou gesĆŖ selfs die engele sal my nooit kan keer nie Ek het eenkeer verloor en nooit nooit weer nie Jy, (Jy's vir my), die lig (die lig in my) Ja jy's, (Jy's vir my), die lig (die lig in my) O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom Sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom En jou pa kan skree, jou moed kan breek Daar's altyd moed wat in my steek Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou Hei hei hei, my Lenie Blou, hierdie bos brand net vir jou Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou
Writer(s): Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lod Albertus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out