album cover
Agtersitplek
album cover
Agtersitplek was released on October 26, 2015 by Spoegwolf as a part of the album Somer
AlbumSomer
October 26, 2015
LabelSpoegwolf
BPM134
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Kykie, kry jou jas
En sit die oond ook af
Die stoep se lig kan brand
Dis hoe dit altyd was
[PreChorus]
Ja, jou vriende kan maar weet
Los 'n boodskap teen die deur
Met daai foto van ons twee
Ons valse glimlag breed
[Chorus]
Die boot is vol met wyn en beskuit
Die lakens hang by die venster uit
Die plante lek regoor die agtersitplek
[Verse 2]
Kykie, kry jou jas
En sit die oond ook af
Oh, die stoep se lig kan brand
Dis hoe dit altyd was
[PreChorus]
Ja, jou vriende kan maar weet
Los 'n boodskap teen die deur
Met daai foto van ons twee
Ons valse glimlag breed
[Chorus]
Die boot is vol met wyn en beskuit
Die lakens hang by die venster uit
Die plante lek regoor die agtersitplek
[Verse 3]
En haai, daar is ek
Ek het vergeet hoe om te dans
Maar ek kan dryf as jy nie op my voete staan nie
Die buitefokusreën maak patrone op die vensters
Verdwaalde druppels
Ek is een, maar jy nie
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...