Lyrics

Bêre dit by die Namakwa blomme Binne sandkasteel op koffiefontein Maar maak net oop jou hart Want dis joune Vir altyd Die sleutel van my hart hoort by jou En al die dinge wat daar in is kan jy vir jou hou Daars laaie vol liefde en 'n tas vol onthou En daars êrens nog 'n brief wat se eks mal, eks mal oor jou. Hang dit op in 'n donkerhoek Of vou dit toe in 'n ou lapdoek Steek dit weg van als en almal Want dis joune Hou dit vas en moet nooit laat los nie Maak nie saak wat dit kos nie Hou net oop jou hand want dis joune vir altyd. Die sleutel van my hart hoort by jou En al die dinge wat daarin is kan jy vir jou hou Daars laaie vol liefde en 'n tas vol onthou En daars êrens nog 'n brief wat se eks mal, eks mal oor jou En as die dag sal kom wat jy se jy wil dit nie hê nie Sê dit liewer sag want ek dink nie ek wil dit hoor nie Die sleutel van my hart hoort by jou En al die dinge wat daarin is kan jy vir jou hou Daars laaie vol liefde en 'n tas vol onthou En daars êrens nog 'n brief wat se eks mal, eks mal oor jou Die sleutel van my hart hoort by jou En al die dinge wat daarin is kan jy vir jou hou Daars laaie vol liefde en 'n tas vol onthou En daars êrens nog 'n brief wat se eks mal, êrens nog n brief wat se eks mal, eks mal oor jou.
Writer(s): Visagie Stephan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out