Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
4Werke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Lyrics
Niel Schoombee
Lyrics
Lyrics
Na dit als is ek bly jy is hier by my
Want dit is waar jy hoort
Na dit als kan ek jou in my arms vou
Ek gee vir jou my woord
Soos vinkel en koljander
Voltooi jou hart die ander deel van my
Dit is die laaste strooi wat jou rug finaal kan breek
Dit is die jakkalsies wat die vure aan kan steek
Maar dit is nie wat ek bedoel het nie
Dit is die eerste seer wat jy altyd sal berou
'n Berg 'n molshoop maak, maar die aap is uit die mou
Maar dit is nie wat jy bedoel het nie
Na dit als is ek bly jy is hier by my
Want dit is waar jy hoort
Na dit als kan ek jou in my arms vou
Ek gee vir jou my woord
Soos vinkel en koljander
Voltooi jou hart die ander deel van my
Na dit als kan ons lag, is ons liefde sterker
Ons kan aanhou glo
Na dit als voel ek weer hoe die lewe sinmaak
Liefde gaan nooit dood
Soos vinkel en koljander
Voltooi jou hart die ander deel van my
'n Nuwe bladjie om al ons foute weg te steek
Dis 'n geslote boek waar ons harte stukkend breek
Maar dit is nie wat ek bedoel het nie
'n Ander man se brief is moeilik om te lees
Op heterdaad betrap, dis 'n doring in die vlees
Maar dit is nie wat jy bedoel het nie, oh-oh
Na dit als is ek bly jy is hier by my
Want dit is waar jy hoort
Na dit als kan ek jou in my arms vou
Ek gee vir jou my woord
Soos vinkel en koljander
Voltooi jou hart die ander deel van my
Na dit als kan ons lag, is ons liefde sterker
Ons kan aanhou glo
Na dit als voel ek weer hoe die lewe sinmaak
Liefde gaan nooit dood
Soos vinkel en koljander
Voltooi jou hart die ander deel van my
Bloed kan kruip waar dit nie kan loop
As daar liefde is is daar altyd hoop
Stille waters, o, diepe grond
Met jou hier by my sal ons bo uitkom
Sal ons altyd bo uitkom
Na dit als is ek bly jy is hier by my
Want dit is waar jy hoort
Na dit als kan ek jou in my arms vou
Ek gee vir jou my woord
Soos vinkel en koljander
Voltooi jou hart die ander deel van my
Na dit als kan ons lag, is ons liefde sterker
Ons kan aanhou glo
Na dit als voel ek weer hoe die lewe sinmaak
Liefde gaan nooit dood
Soos vinkel en koljander
Voltooi jou hart die ander deel van my
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee


