Lyrics

Wat sou ek sonder jou doen Daars towerkrag in jou oggend soen Die hitte van jou liggaam teen my lyf. Jou deurmekaar geslaapte praat Virewig wil ek so wakker raak Die dag is lank maar vir nou is jy by my. Bly hier in die oomblik Jy is ongelooflik Jy ken elke n bui van my tog het jy hier gebly. My hart is in jou hande Daars geen sterker bande N oomblik soos nou bly n leeftyd in my JY JY SLAAN DIE WIND DIE WIND IN MY SEILE TEEN ALLE GETUIE EN JY JY IS MY RIGTING DIE ANTWOORD VIR MY EN JYS NOG MOOIER AS MORE VIR MY WANT DIE WIND IN MY SEILE IS JY Ek wonder soms hoe ek dit doen Maar ek kan nie kla as jy my soen Kan n ewigheid le teen jou lyf. Jou oggend bepaal jou hele dag En ek dink aan jou tot vannag Ek verlang na jou arms om my lyf. Bly hier in die oomblik Jy is ongelooflik Jy ken elke n bui van my tog het jy hier gebly. My hart is in jou hande Daars geen sterker bande N oomblik soos nou bly n leeftyd in my JY JY SLAAN DIE WIND DIE WIND IN MY SEILE TEEN ALLE GETUIE EN JY JY IS MY RIGTING DIE ANTWOORD VIR MY EN JYS NOG MOOIER AS MORE VIR MY WANT DIE WIND IN MY SEILE IS JY Oooooooooh Ja dis die klein dinge ja die kein dinge Wat saak maak wat saak maak En jy maak liefdes kringe ja liefdes kringe Om my hart met elke sonsak vanaand JY JY SLAAN DIE WIND DIE WIND IN MY SEILE TEEN ALLE GETUIE EN JY JY IS MY RIGTING DIE ANTWOORD VIR MY EN JYS NOG MOOIER AS MORE VIR MY WANT DIE WIND IN MY SEILE IS JY
Writer(s): Schoombie Niel, Louw Nicholis, Emil Struwig Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out