Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Worsie Visser
Composer
Trad: verw W. Visser
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ricus Nel
Producer
Sean Manley
Producer
Lyrics
Ou brandewyn laat my staan
Ou brandewyn laat my staan
Ou brandewyn laat my staan
Want ek wil nou huistoe gaan
As al die riviere vol brannewyn was
Wie wil dan water hê?
As al die riviere vol brannewyn was
Wie wil dan water hê?
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan wie
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan wie
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan wie
Wie wil dan water hê?
O, brannewyn die laat my so sing
Ja dis die brannewyn wat my so laat sing
O, die brannewyn die laat my so sing
Dit lyk my nou hier kom 'n ding
En as al die riviere vol vaaljapie was
Wie wil dan water hê?
As al die riviere vol vaaljapie was
Wie wil dan water hê?
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan wie
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan wie
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan wie
Wie wil dan water hê?
O, die brannewyn laat my staan
Ja, die brannewyn laat my staan
O, brannewyn laat my staan
Want ek wil nou huistoe gaan
As al die riviere vol brannewyn was
Wie wil dan water hê?
As al die riviere vol brannewyn was
Wie wil dan water hê?
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan wie
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan wie
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan wie
Wie wil dan water hê?
O, wie wil dan water hê?
O wie wil dan water hê?
Written by: Trad: verw W. Visser, Worsie Visser