Lyrics

5 vingers vir die vuis waarmee jy my wil slat 4 uur is te laat om in die strate te stap 3de keer is gelukkig, die trane spat, die 2 van ons my skat, ons vat 1 vir die pad Jy's die volume op my radio Sout in my wonde So hoog as moontlik So seer Jy maak my gesonder Dinamiet kom in klein boksies Dis antisepties, maar Liefde is toksies En dit maak my siek om te sê Ek's fokn lief vir jou So fokn lief vir jou Ek weet ek sê dit te min Maar ek sê dit nou Al die kak wat ons al deur is Fokn lief vir jou Ek weet daar's moeilikheid daarbuite En ek dink ons sal dit maklik kan vind As jy my aanbid En ek jou vat soos 'n vitamine Geen dissipline Ek weet ek sê dit te min Maar ek sê dit nou So fokn lief vir jou Daar's so kroeg tussen Sanlam-hoofgebou en die Strandstraat se Spar Oulike dame Wat agter die toonbank staan Week se salaris in die bank Geen planne gehad Vat julle kaarte vra ek Nee ons gee hulle terug Nou hoe gaan ek betaal En hoe laat maak jy klaar? Sy sê sy werk nie Nou wat maak jy agter die bar? Ek wag vir jou, sê sy En jy mors nou my tyd Daar's reëls om te breek En foute om te maak Kom ons maak onsself los en gaan sit vas in mekaar Ek's fokn lief vir jou So fokn lief vir jou Ek weet ek sê dit te min Maar ek sê dit nou Al die kak wat ons al deur is Fokn lief vir jou Ek weet daar's moeilikheid daarbuite En ek dink ons sal dit maklik kan vind As jy my aanbid En ek jou vat soos 'n vitamine Geen dissipline Ek weet ek sê dit te min Maar ek sê dit nou En dit maak my siek om te sê Ek's fokn lief vir jou So fokn lief vir jou Ek weet ek sê dit te min Maar ek sê dit nou
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out