Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Performer
Die Bende
Die Bende
Performer
Dane Taylor
Dane Taylor
Performer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Performer
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Performer
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Performer
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Performer
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Performer
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Songwriter
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Songwriter
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Die Bende
Die Bende
Producer
Dane Taylor
Dane Taylor
Mixing Engineer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Mastering Engineer

Lyrics

Dans deur die donker Een vir een Halogeen Bloospienk wange Rosé Wraakterapie In die bed oopgesprei Jou aura Jou drome Pikswart Vensters tot jou siel Dis nie veilig nie Die nagwag is dood In sy houthuisie Dis 'n towerkuns Glasie, glasie Sny ons palms oop Ek skree Jy skree Ons skree En dans deur die donker Een vir een Halogeen Dans deur die donker Ons is die lig Vir ewig En ek wens ek kon jou weer sien Dit was kak lank terug By die Eersterivier 'N Paar biere in die water En 'n akkerboombos Harte gekruis Vir oomblikke verlos Van die druk van swaartekrag En wat goed kos Het jy genoeg om jou kis vol te maak? As jy jou pad na die hiernamaals maak? Vat hulle nog cheques in die hemel? Ek is goed vir dit Ek is goed vir niks Ek is goed vir niks Ek is goed vir niks Ek skree Jy skree Ons skree En dans deur die donker Een vir een Halogeen Dans deur die donker Ons is die lig Vir ewig Dans deur die donker Ons is die lig Vir ewig
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out