Lyrics

Ek loop in goed vas En vergeet my kitaar in die saal Net sodat ek betyds die huis kan haal Want hoe gouer ek daar kom Hoe gouer kan ek met jou praat En ek weet ek moet dit nie admit nie Maar ek kan dit nie help Dat ek heeldag aan jou dink nie En in die aand as ek Van my kleuterskool-play droom Dan maak die juffrou jou die hoofkarakter en Vir my die boom Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê Ek voel nes The Offspring Want al wat ek wil sê is Baby, baby ek wil jou hê Baby, baby ek wil jou hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou so graag hê En al wat ek wil doen is jou soen En met jou praat Hoe de-hel dink die juffrou moet ek Konsentreer op algebra? Want die rede hoekom jy so mooi is Is die probleem wat my meer pla En ergste van als Daar's nie 'n vergelyking vir jou nie Want jy laat lyk my 'x' maar redelik vaal Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê Ek voel nes The Offspring Want al wat ek wil sê is Baby, baby ek wil jou hê Baby, baby ek wil jou hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou so graag hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou so graag hê Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê Ek voel nes The Offspring Want al wat ek wil sê is Baby, baby ek wil jou hê Baby, baby ek wil jou hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou so graag hê
Writer(s): Johan Deon Meiring Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out