album cover
Mascara
On Tour
album cover
Mascara was released on January 1, 2005 by Just Music as a part of the album Media
AlbumMedia
January 1, 2005
LabelJust Music
BPM88
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

My stem in die woestyn
Jou hande aan jou sy
Jy kyk my in die oë terwyl
Jy als vir lensiesop verruil
Jy kyk my in die oë terwyl
Jy als vir lensiesop verruil
Jy kyk my in die oë terwyl
Jy als vir lensiesop verruil
Jy kyk my in die oë
Jy kyk my in die oë
Ons almal weef ons planne
In 'n pragtige tapyt
En iewers op die rante
Rafel alles uit
Met slotte en met grendels
Neem jy jou besluit
Planete wat net wentel
Onder die beleid
Van konings en la-di-das
(La-di-das)
Aasvoëls en hadida's
(Hadida)
Woorde uit die mond
Kan 'n hart verwond
Wat jy uit jou duim suig
Met jou gladde tong
Jou mond sal jy verby praat
Want dis iets wat jy so mis
Ek sal op my tande byt
Soos jy my vat in die gesig
Konings en la-di-das
(La-di-das)
Aasvoëls en hadida's
(Hadida)
Mascara
Sy soen my weer hallo
Sy sê ek
Sal my
Baadjie leen vir jou
Haar hart is op die mou
Ek sal dit mooi toehou
My stem in die woestyn
Jou hande aan jou sy
Written by: Karen Zoid
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...