Lyrics

En ek wil net weer swem in die dam soos tevore Ek onthou daai tyd, sorgloos en verlore En ek kan dan sweer, dit was die beste dae Ek wil weer sterre sien verskiet is hierdie hemel Ek wil plaas toe gaan alles maak dit sing Daar ek wil vrede jaag Maar hierdie keer saam met jou Ek sal alles nou kan gee as ons net bad kan vat En ons sorge kan verloor soos op daar die dag Jy het gelag en jy het gehuil langs 'n halfvol tang En dat ek vir jou belowe dat ek jou sal vang Maar ek wil net weer staan aan die kant van die dansvloer Daar waar jy uithang Ek dink ons kan Net daar 'n tonneltjie maak wat wys Dat ons die mense se goedkeuring wegdrae Ek sien 'n lugballon op fotos teen die mure Daar is 'n hekkie in die tuin Ons is vriende met die bure En ek weet ons het dit alles vir ons self gemaak En ek wil net weer swem in die dam soos tevore Ek onthou daai tyd, sorgloos en verlore En ek kan dan sweer, dit was die beste dae Ek wil weer sterre sien verskiet is hierdie hemel Ek wil plaas toe gaan alles maak dit sing Ek wil vrede jaag Maar hierdie keer saam met jou Ek sal alles nou kan gee as jy my hand sal vat Die verlede mag ons sien as dit is die dag Waar ek weer my mond in joune sal sit en sag Vir jou fluister dat jy my ten volle omvat Maar ek wil net weer staan aan die kant van die dansvloer Daar waar jy uithang Ek dink ons kan Net daar 'n tonneltjie maak wat wys Dat ons die mense se goedkeuring wegdrae Ek sien 'n lugballon op fotos teen die mure Daar is 'n hekkie in die tuin Ons is vriende met die bure En ek weet ons het dit alles vir ons self gemaak En ek wil net weer swem in die dam soos tevore Ek onthou daai tyd, sorgloos en verlore En ek kan dan sweer, dit was die beste dae Ek wil weer sterre sien verskiet is hierdie hemel Ek wil plaas toe gaan alles maak dit sing Daar ek wil vrede jaag Maar hierdie keer saam met jou En ek wil net weer swem in die dam soos tevore Ek onthou daai tyd, sorgloos en verlore En ek kan dan sweer, dit was die beste dae
Writer(s): Kleinhans Herman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out