album cover
Bottervingers
1,296
Afrikaans
Bottervingers was released on November 4, 2022 by Select Musiek as a part of the album Hittegolf
album cover
Release DateNovember 4, 2022
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM123

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Eloff
Eloff
Vocals
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Emil Paul
Emil Paul
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
Eloff
Eloff
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Maanlig
Kyk af hier deur die akkerboom
Jou asem wat hier smelt in my nek
Kar se vensters toe gestoom
Hou vas aan hierdie oomblik
Want tyd is al wat teen ons werk
[Verse 2]
Ek lees dit in jou trane
Wat net-net vasklou aan jou wang
Ek wens jou hart was nader
Hy is nie en dit maak my bang
[Chorus]
Jy gly deur my bottervingers
Hou net vas, hou net vas
Jy gly deur my bottervingers
Hou net vas, hou net vas
Hou net vas, hou net vas
Jy gly deur my bottervingers
Hou net vas
[Verse 3]
Straatlig
Flikker op jou hare
Terugflits deur die jare waar ons
Tyd nie so beperk was nie
Ons film hardloop uit
En môre is ons spyt oor die
[Verse 4]
Moeilike besluite
Ek moes net vroeër jou skimp vang
Hierdie is die feite
Maar jy dryf weg en dit maak my bang
[Chorus]
Jy gly deur my bottervingers
Hou net vas, hou net vas
Jy gly deur my bottervingers
Hou net vas, hou net vas
Hou net vas, hou net vas
Jy gly deur my bottervingers
Hou net vas
[Bridge]
Jy gly deur my bottervingers
Jy gly deur my bottervingers
Deur my bottervingers
[Chorus]
Jy gly deur my bottervingers
Hou net vas, hou net vas
Jy gly deur my bottervingers
Hou net vas, hou net vas
Hou net vas, hou net vas
Jy gly deur my bottervingers
Hou net vas
Deur my bottervingers
[Outro]
Hou net vas, hou net vas
Jy gly deur my bottervingers
Written by: Brandon Eloff, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...