album cover
Vriende
album cover
Vriende was released on May 18, 2018 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Lewe
AlbumLewe
May 18, 2018
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM114
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[PreChorus]
Hulle sê die lewe is moeilik
Maar met vriende soos julle
Hoe's dit moontlik?
In elke donker gat waar ek myself bevind
Is julle daar as ek jul benodig
Ek dink nie ek besef
Hoeveel ek eintlik het nie
[Chorus]
Julle is die grootste klomp
Idiote, onbeskofte
Rakkers wat bang is vir niks nie
Mal en onopgevoede kanaries
Wat my ouers laat worry
Maar sonder julle
Sal ek nie meer lag nie
[Chorus]
Ongesonde, wille honde
Bekkige hardegatte
Tee pratende manne
Wat net nie minder kan worry
Oor wat in ons toekoms aangaan nie
Maar sonder julle
Sal ek nie meer kan nie
[PreChorus]
Hulle sê die lewe is moeilik
Maar met vriende soos julle
Hoe's dit moontlik?
In elke donker gat wat ek inval
Is julle daar om my uit te help
Ek, ek dink nie ek besef
Hoeveel ek eintlik het nie
[Chorus]
Julle is die grootste klomp
Idiote, onbeskofte
Rakkers wat bang is vir niks nie
Mal en onopgevoede kanaries
Wat my ouers laat worry
Maar sonder julle
Sal ek nie meer lag nie
[Chorus]
Ongesonde, wille honde
Bekkige hardegatte
Tee pratende manne
Wat net nie minder kan worry
Oor wat in ons toekoms aangaan nie
Maar sonder julle
Sal ek nie meer kan nie
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...