Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Serenade
Performer
COMPOSITION & LYRICS
R. Claase
Composer
N. Schoombee
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
S. Butler
Producer
D.V. Niekerk
Producer
Lyrics
Waar begin 'n mens om te sê wat jou
Hart vashou, hart vashou
Alles leef in my
Drome groter, dis jy
My liefling jy
Jy’s die doel die rede
Jy volmaak gebede
Hier vir my, altyd jy
Weg is al my twyfel
Dae alleen se stil
Ek's hier vir jou
En vra jou nou
Bly lief vir my
Ek belowe jou daar is net een vir my
Bly lief vir my
Tot die hemel ons weer eendag hier kom terug kry
As ek jou moet verloor
Bly daar vir my niks oor
So bly, bly lief vir my
Sien die skoonheid raak
Dis 'n nuut ontwaak
Wat ek in my voel
Wat ek in my voel
Ons twee siele vind
Rigting teen die wind
Ons sal koers kan hou
Op mekaar vertrou
Jy’s die doel, die rede
Jy volmaak gebede
Hier vir my, altyd jy
Weg is al my twyfel
Dae alleen se stil
Ek's hier vir jou
En vra jou nou
Bly lief vir my
Ek belowe jou daar is net een vir my
Bly lief vir my
Tot die hemel ons weer eendag hier kom terug kry
As ek jou moet verloor
Bly daar vir my niks oor
Bly, bly lief vir my
Jou op my hande dra, ek sal vir altyd kyk na jou
En daar wees vir jou
As jy net iets wil vra
As ek jou kan help dra
Jy weet jy’s nie alleen, ek investeer my hart hier in
Dis net die begin
Van ons lewens saam
Van ons lewens saam
Sal jy, bly lief vir my?
Ek belowe jou daar is net een vir my
Bly lief vir my
Tot die hemel ons weer eendag hier kom terug kry
As ek jou moet verloor
Bly daar vir my niks oor
So bly, bly lief vir my
Bly lief vir my
Bly lief vir my
Written by: N. Schoombee, R. Claase

