Credits
PERFORMING ARTISTS
4Werke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
D. Kelly
Composer
N. Schoombee
Composer
R. Dylan
Composer
L. Pieters
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Christie Schutte
Producer
R.D.M
Producer
Lyrics
Jou oë
Blouer as die hemel op 'n somersdag
Jou mond
Soeter as die heuning van ‘n fynbosrand
Maak dinge in my wakker
Wille dinge in my wakker
Jou brein
Slimmer as die wat en die waar en die hoe
Jou lyf
Maak die hele wêreld altyd beter
Maak dinge in my wakker
Wille dinge in my wakker
Ek soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Ek soek nie jou lyf
As jou hart nie daarin is nie
Ek soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Ek soek nie jou lyf
As jou hart nie daarin is nie
Jou druk
Is die wonder van die wêreld as die son opkom
Jou stem
Sing soos die wind oor die see as hy roep
Maak dinge in my wakker
Wille dinge in my wakker
Jou kyk
Mooier as die berge op die horison
Jou soen
Sal ek nooit ooit vergeet nie
Maak dinge in my wakker
Wille dinge in my wakker
Ek soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Ek soek nie jou lyf
As jou hart nie daarin is nie
Ek soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Ek soek nie jou lyf
As jou hart nie daarin is nie
Maar as jou hart
Diep in jou borskas sit
En hy klop lekker warm as ek naby jou is
Soek ek jou lyf by my
Ek soek jou als vir my
Ek soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Ek soek nie jou lyf
As jou hart nie daarin is nie
Ek soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Ek soek nie jou lyf
As jou hart nie daarin is nie
Ek soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Soek nie jou lyf as jou hart nie daarin is nie
Ek soek nie jou lyf
As jou hart nie daarin is nie
Written by: D. Kelly, L. Pieters, N. Schoombee, R. Dylan