Credits
PERFORMING ARTISTS
4Werke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
N. Schoombee
Composer
R. Dylan
Composer
E. Theron
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Christie Schutte
Producer
R.D.M
Producer
Lyrics
Dis 'n alleen pad
Ek was so bang om 'n
Kans op 'n hart te vat
Draai die wêreld om
As jy jouself gee
En vrede vind
Wat jy so begeer
Toe ek voel dat
'n Engel my vang
En haar hele hart
Hier om my nek hang
Vind ek die rede
Om te lewe
Vasgehou in liefde
As daar hartseer in my pad staan
As die golwe voor my oopgaan
Is jy hier langs my
Om my hand te vat
Gravitasie
Hou my voete op die grond
Trek my nader
Tot dit stiller in my word
Trek my in
In jou atmosfeer in
My gravitasie
Jy bou 'n brug
Tot hierdie golwe stilstaan
Jy verf die lug
Totdat die hemel oopgaan
Dans in die wind
Tot ek my spore weer vind
My gravitasie
Wat het ek reggedoen
Op hierdie pad saam
Om te verdien dat
Jy my saamvat?
Het jy geweet ek
Is gemaak vir
Al jou strome liefde?
As daar hartseer in my pad staan
As die golwe voor my oopgaan
Is jy hier langs my
Om my hand te vat
Gravitasie
Hou my voete op die grond
Trek my nader
Tot dit stiller in my word
Trek my in
In jou atmosfeer in
My gravitasie
Jy bou 'n brug
Tot hierdie golwe stilstaan
Jy verf die lug
Totdat die hemel oopgaan
Dans in die wind
Tot ek my spore weer vind
My gravitasie
Suurstof blaas
Die asem in ons lewe
Hartstog vuur
Die passie in ons liefde
Tussen ons
Tussen ons
Tekens
Voorspel met al die sterre
Telkens
Word die verder al hoe nader
Tussen ons
Tussen ons
Gravitasie
Hou my voete op die grond
Trek my nader
Tot dit stiller in my word
Trek my in
Jou atmosfeer in
My gravitasie
Jy bou 'n brug
Tot hierdie golwe stilstaan
Jy verf die lug
Totdat die hemel oopgaan
Dans in die wind
Tot ek my spore weer vind
My gravitasie
Gravitasie
Hou my voete op die grond
Trek my nader
Tot dit stiller in my word
Trek my in
In jou atmosfeer in
My gravitasie
Written by: E. Theron, N. Schoombee, R. Dylan