Lyrics

Trap diep spore my kind Jy sal eendag erens jou rus weer vind Onder n vye boom langs n water stroom in jou drome Al moet ek jou groet Dit bly n bitter soet goodbye Onthou net wat ek jou geleer het Wat jy saai sal jy maai Want daar is vout nie Of ons het hom En ons is taaier as die res van die mensdom dit maak nie saak hoe hard jy val nie jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie En jy tel jouself op en ruk jouself reg Jys gebore om te lewe jys gebore om te veg Wees n man vir jou vrou N Pa vir jou kind Vergeet van aardse dinge Dan sal jy vrede vind Dis waar jy vrede vind Hou jou kop hoog Met jou rug teen die wind Dan sal jy jou self weer vind Op die horison sal jou son op kom In die more Hou net moed Tussen die suur en soet Gebeur die lewe En weet net elke man dra n kruis Steek jou hand na Hom uit Want daars nie fout of ons het hom En ons is taaier as die res van die mensdom Dit maak nie saak hoe hard jy val nie Jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie En jy tel jou self op En jy ruk jou self reg Jy is gebore om te lewe Jy is gebore om te veg Wees n man vir jou vrou N pa vir jou kind Vergeet van aardse dinge Dan sal jy vrede vind Dis waar jy vrede vind As ek die helfde van die man is Wat jy was Sou ek tevrede wees met Wie ek vandag is Daar was nie vout nie Of jy het hom Want jy is taaier as die res van die mensdom Dit maak nie saak hoe hard jy val nie Jyt geweet jys nie uit glas gemaak nie En jy tel jouself op En jy ruk jouself reg Jy is gebore om te lewe Jys gebore om te veg Jy was n man vir jou vrou N pa vir jou kind Jyt vergeet van aardse dinge Nou het jy rus gevind Dis waar jy vrede vind
Writer(s): Christoph Kotze, Jo Engelbrecht, Roan Van As Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out