Music Video

Bring Die Hoop Weer Terug (Live)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Jo Black
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Jo Black
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Hoop, wat is hoop? Dis die wens dat die son weer opkom Hoop, wat is hoop? Dis dat vrede by ons uit kom Hoop, dis die samesyn voor 'n wêreldbeker eindstryd Hoop, dis die taal van 'n hart Dis die gees van 'n man wat uitskree Bring die hoop weer terug Daar's 'n oorlog hier binne my Dis vir jou wat teen jouself baklei Ek sê vir jou, jy is goed genoeg So, bring die hoop weer terug Jy's die lig in die donker gang Jy's die baken wat op die heuwel staan Ek sien die mens wat jy nog kan wees So, bring die hoop weer terug Hoop, wat is hoop? Dis as ons harte na mense terugdraai Hoop, wat is hoop? As jy struikel sal jy weer opstaan Hoop, wees die hoop Steek jou hande uit na mekaar Hoop, dis 'n stem wat sê: As jy moeg is, sal ek jou dra Bring die hoop weer terug Daar's 'n oorlog hier binne my Dis vir jou wat teen jouself baklei Ek sê vir jou, jy is goed genoeg So, bring die hoop weer terug Jy's die lig in die donker gang Jy's die baken wat op die heuwel staan Ek sien die mens wat jy nog kan wees So, bring die hoop weer terug So, bring die hoop weer terug Daar's 'n oorlog hier binne my Dis vir jou wat teen jouself baklei Ek sê vir jou, jy is goed genoeg So, bring die hoop weer terug Jy's die lig in die donker gang Jy's die baken wat op die heuwel staan Ek sien die mens wat jy nog kan wees So, bring die hoop weer terug So, bring die hoop weer terug So, bring die hoop weer terug
Writer(s): Johan Vorster, Jo Engelbrecht Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out