album cover
Skepe
album cover
Skepe was released on March 31, 2017 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Skepe
AlbumSkepe
March 31, 2017
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM103
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
'n Skip word in 'n hawe gebou
'n Skip lyk in 'n hawe baie mooi vir my en jou
Maar dis nie waarvoor skepe gemaak word nie
[Verse 2]
Die storms en die winde sal waai
Hy's jou seile hoog want een of ander tyd moet die tyding draai
Laat die kompas van jou siel weer jou hart bepaal
[Verse 3]
Kry jou maste reg haal die anker uit
In die rigting van die suiderkruis
[Chorus]
Ons is gemaak om uit te gaan
Op die golwe van die diepste oseaan
Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan
Ons is gemaak in hoop se naam
Ons is gemaak om uit te gaan
[Verse 4]
Die lewe sal jou gooi en jou rondruk
Soms voel dit of jy sink maar jy moet net jou voete soos Petrus vind
En dalk net weer glo soos 'n kind
[Verse 5]
Hou net koers want soms kom die twyfel
Dit gaan meer oor hoe jy opstaan en minder oor hoe jy struikel
Moenie vrees as die waters rof raak nie
[Verse 6]
Tel jou skouers op voel jou hart weer klop
[Chorus]
Ons is gemaak om uit te gaan
Op die golwe van die diepste oseaan
Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan
Ons is gemaak in hoop se naam
Ons is gemaak om uit te gaan
[Verse 7]
Stuur jou skip nou deur die poorte
Ons hoop is meer as net leë woorde
Jy is in beheer van jou bestemming
Hoe jy daar uit kom is jou eie besluit
[Chorus]
Ons is gemaak om uit te gaan
Op die golwe van die diepste oseaan
Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan
Ons is gemaak in hoop se naam
[Chorus]
Ons is gemaak om uit te gaan
Op die golwe van die diepste oseaan
Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan
Ons is gemaak in hoop se naam
Ons is gemaak om uit te gaan
Written by: Christoph Kotze, Jo Black, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...