album cover
Voshaarnooi
album cover
Voshaarnooi was released on January 1, 2008 by Select Musiek as a part of the album Marietjie Se Hoender
January 1, 2008
LabelSelect Musiek
BPM179
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Bantam hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
[Chorus]
Hoor jy meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die klank van die ramkiesnare?
Ek is verlief op die kind
[Verse 2]
Lapa lei vir Bella-kind
In Waboonskloof se geelbossies
Lapa maak vir Bella stout
Met hanepoot se natrosies
[Verse 3]
Donkerrooi, die wingerdblaar
En warmrooi die mond van haar
My hart blom wit vir die voshaarnooi
Bring heide van die mooiste rooi
Vir hierdie einste voshaarnooi
[Verse 4]
Bellebind, my meisiekind
Dis hartblomwit, dis heiderooi
Bellebind, my meisiekind
Dis hartblomwit, dis heiderooi
Vir jou my voshaarmeisiekind
[Chorus]
Hoor jy meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die praat van die ramkiesnare?
Ek is verlief op die kind
Ek is verlief op die kind
Hoor jy meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die praat van die ramkiesnare?
Ek is verlief op die kind
Ek is verlief op die kind
Written by: Louis van Rensburg
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...