album cover
Wit Vlag
5,323
Afrikaans
Wit Vlag was released on July 17, 2015 by Juanita Records as a part of the album Engel Van My Hart
album cover
Release DateJuly 17, 2015
LabelJuanita Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM95

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

(Oh)
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen want ek wil
Wil nie meer met jou baklei nie
(Oh, oh, oh)
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug
Sê wat jy wil sê want ek wil
Wil nie meer met jou stry nie
Sien jy my wit vlaggie?
Wees lief vir my, net lief vir my Want
Jy sal my nooit verstaan
Ek weet daar's dinge van my wat
Wat jy nie kan verdra nie
Hoe vervelig sou dit wees as
As almal net perfek was
Hier's my wit vlag
Ek gee oor
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen want ek wil
Wil nie meer met jou baklei nie
(Oh, oh, oh)
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug
Sê wat jy wil sê want ek wil
Wil nie meer met jou stry nie
Sien jy my wit vlaggie?
Sien jy my wit vlaggie?
(Wit vlag, wit vlag)
Sien jy my wit vlaggie?
(Wit vlag, wit vlag)
Ou kwaaitjie, lekke kwaaitjie
Kom, kom, kom wys 'n bietjie tande
Jy weet jou glimlag maak my
Soos klei in jou hande
Stop nou, kom ons stop nou
Dan kan, kan ek jou bietjie vashou
Hier's my wit vlag
Ek gee oor
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen want ek wil
Wil nie meer met jou baklei nie
(Oh, oh, oh)
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug
Sê wat jy wil sê want ek wil
Wil nie meer met jou stry nie
Sien jy my wit vlaggie?
Wees lief vir my, lief vir my Want
Jy sal my nooit verstaan nie
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug
Doen wat jy wil doen want ek wil
Wil nie meer met jou baklei nie
(Oh, oh, oh)
Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug
Sê wat jy wil sê want ek wil
Wil nie meer met jou stry nie
Sien jy my wit vlaggie?
(Sien jy my wit vlaggie?)
(Wit vlag)
Sien jy my wit vlag?
(Sien jy my wit vlaggie?)
(Wit vlag)
Hier's my wit vlaggie?
(Sien jy my wit vlaggie?)
(Wit vlag)
Sien jy my wit vlaggie?
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...