Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Performer
Johan Vorster
Background Vocals
Robin Kielly
Programming
Raymond Green
Guitar
Murray Lubbe
Background Vocals
Ewald Coleske
Background Vocals
Carlé Van Deventer
Background Vocals
Brendan Ross
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Karlien Van Jaarsveld
Composer
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Executive Producer
Robin Kielly
Producer
Lyrics
Ek gaan nie weer verby ʼn juweliers plek stap
Sonder om te pas, die prys en te beplan
Ek gaan nie weer ʼn rok laat aanpas of laat uitknip
Net om te sien hoe mooi dit in my kas moet hang
Ek gaan nie weer jou ma se wen resepte aanleer
En uit probeer net om my vingers te verbrand
Ek gaan nie weer die hele land en meer gaan plat ry
Net om te sien hoe vol is alles uit bespreek
(En ek) En ek gaan nie weer op my knieë neerval en maak soos nou
(En ek) En ek gaan nie weer my mond verby praat
En jou maak en jou vra om met my te trou
Trou met my trou met my
Ek gaan nie weer 'n hele gastelys laat opstel
Net om die week daarna die mense terug te bel
Ek gaan nie weer ʼn naweek saam jou in die bos kamp
Net om geslote enkel ring-loos uit te stap
(En ek) En ek gaan nie weer op my knieë neerval en maak soos nou
(En ek) En ek gaan nie weer my mond verby praat
En jou maak en jou vra om met my te trou
(En ek) En ek gaan nie weer op my knieë neerval en maak soos nou
(En ek) En ek gaan nie weer my mond verby praat
En jou maak en jou vra om met my te trou
(En ek) En ek gaan nie weer op my knieë neerval en maak soos nou
(En ek) En ek gaan nie weer my mond verby praat
En jou maak en jou vra om met my te trou
Trou met my trou met my
Written by: Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld