Lyrics

My huis en my plek Ek sal alles weer kan opgee Sonder om die storie uit te rek My hart en jou hand Ek sal alles weer kan opgee Om te kyk hoe lyk die anderkant Dit was 'n lang pad deur al die strate Oral gesoek tussendeur al die gate Iets anders ontdek Vir jou is ek gek By jou is daar stiltes en als wat vermis is Nuwe verkennings op die plekke waar rus is Alles wat ek wou hê Wat het jy altyd gesê? Als is okay Bly jy net hier naby my Jou oë Op my Ek sal alles weer kan deur maak as ek weet Jy eindig op by my (net by my) Verlang verloor Ek sal alles weer kan agterlos Om net weer iets Van jou te hoor (jou te hoor) Dit was 'n lang pad deur al die strate Oral gesoek tussendeur al die gate Iets anders ontdek Vir jou is ek gek By jou is daar stiltes en als wat vermis is Nuwe verkennings op die plekke waar rus is Alles wat ek wou hê Wat het jy altyd gesê? Hier staan ons nou En dit was alles net vir my en jou Jy is my nuwe taal En my rusplek Die stilte in my As als 'n gejaag is en ek wil weg trek Dan sê jy dis okay Dit was 'n lang pad deur al die strate Oral gesoek tussendeur al die gate Iets anders ontdek Vir jou is ek gek By jou is daar stiltes en als wat vermis is Nuwe verkennings op die plekke waar rus is Alles wat ek wou hê Wat het jy altyd gesê? Als is okay Bly jy net hier naby my
Writer(s): Karlien Van Jaarsveld Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out