Lyrics

Jy praat nie meer met my nie Ek weet nie of jy al my briewe kry nie Maar een ding wat ek weet is dis nie jy nie Waar het als verkeerd gegaan Ek weet nie hoe jy voel nie Wat jy met die stilte nou bedoel nie Ek voel nie meer jou liefde oor my spoel nie Waar het als verkeerd gegaan Hoekom moet die woorde opraak Wat jy vir mekaar wou se Maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy Moes ek eerder wat jy kon sê Luister na mekaar En 'n rede wil he, waar het als verkeerd gegaan Sal jy ooit verstaan sonder woorde Ek ken nie daardie oë nie Kyke van tevore lyk nie so nie My hart besef nou iets wat hy nie glo nie Waar het als verkeerd gegaan Hoekom moet die woorde opraak Wat jy vir mekaar wou se Maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy Moes ek eerder wat jy kon sê Luister na mekaar En 'n rede wil he, waar het als verkeerd gegaan Sal jy ooit verstaan Sonder woorde Praat met my, se vir my wat ek moet doen En wys vir my ons kan nie en ons moenie ophou Dit wat ons twee het is sterk Dit wat ons twee het kan werk Met woorde Hoekom moet die woorde opraak Wat jy vir mekaar wou se Maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet Moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy Moes ek eerder wat jy kon sê Luister na mekaar En 'n rede wil he, waar het als verkeerd gegaan Sal jy ooit verstaan sonder woorde Sonder woorde Sonder woorde
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out