Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jan Rhaap
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Rhaap
Songwriter
Lourens Wessels
Songwriter
Lyrics
Met die wind in ons hare
En 'n reënboog herfs blare
Son op in die natuur
Geselig sit ons by die vuur
Die bakkie staan hier trots op die rots
Groen die kleur van geswelde mos
Gelukkige glimlag vir ons
Sagte gloed van Arends dons
En ek sit en dink
En ek sit en dink by myself
Saam sal ons staan in die son se geel
Saam sal ons dans hierdie land gedeel
Saam sal ons speel in 'n sprokiesprent en wil
Wil jy kom loop oor die mooi van die land se vlak?
En 'n spoor saam met my in 'n hart kom trap
Hier onder, onder Afrika se tent?
Ware vriendskap sonder grens
Liefde volop in die mens
Self voldane gelukkigheid
As ons lewe doen ons vol uit
Oranje horison val na die dag
Mooi nagte met sterre en mag
Sonbril streke tussen twee
Pak ons die langpad nog 'n keer
En ek sit en dink
En ek sit en dink by myself
Saam sal ons staan in die son se geel
Saam sal ons dans hierdie land gedeel
Saam sal ons speel in 'n sprokiesprent en wil
Wil jy kom loop oor die mooi van die land se vlak?
En 'n spoor saam met my in 'n hart kom trap
Hier onder, onder Afrika se tent?
Goeie tye saam met 'n pel
Prysloos die stories wat ons vertel vir mekaar as ons sit en dink
En ek sit en dink
En ek sit en dink by myself
Saam sal ons staan in die son se geel
Saam sal ons dans hierdie land gedeel
Saam sal ons speel in 'n sprokiesprent en wil
Wil jy kom loop oor die mooi van die land se vlak?
En 'n spoor saam met my in 'n hart kom trap
Hier onder, onder Afrika se tent?
Hier onder, onder Afrika se tent?
Written by: Jan Rhaap, Lourens Wessels