album cover
Jagvat
5,084
World
Jagvat was released on December 15, 2023 by Vonk Musiek as a part of the album Jagvat - EP
album cover
Release DateDecember 15, 2023
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM96

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Rhaap
Jan Rhaap
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Werner Burger
Werner Burger
Songwriter
Roy Tertius Human
Roy Tertius Human
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer

Lyrics

Kyk, 'n jagter ken ek goed, ek ken sy game
Party werk in kantore
En die ander op die myn
Arriveerings agressie as hul stop
Die trailer af gepak, die koelboks oop geskop
Ou Kettie is die grap gat langs die vuur
Hy kan nie rerig skiet nie
Maar hy ken 'n goeie bier
Hy's op sy beste elke aand na ses
En hy wag net vir daai eerste
Daai eerste ou wat kwes
Ons gaan jagvat, ons vat 'n bietjie jag
Vrouens by die huis, dis hemel elke dag
Ons gaan vleis braai, drie keer 'n dag
Met 'n aartapel in voelie, wat in sy moer in brand
Klien Kallie is die kamp se komendant
Hy sorg dat alles netjies is, skoon en aan die kant
Hy sorg vir elke koffie en beskuit
En hy skiet sy drie nul drie
Want die boere kan getuig
Ons gaan jagvat, ons vat 'n bietjie jag
Vrouens by die huis, dis hemel elke dag
Ons gaan vleis baai, drie keer 'n dag
Met 'n aartapel in voelie, wat in sy moer in brand
Ou Koos kan jag hy skiet 'n goeie skoot
En hy praat die hele naweek oor die beste teleskoop
Hy braai die vlies perfek en nie te gaar
En laat aande vat hy sy pa se boks kitaar
Ons gaan jagvat, ons vat 'n bietjie jag
Vrouens by die huis, dis hemel elke dag
Ons gaan vlies braai, drie keer 'n dag
Met 'n aartapel in voelie, wat in sy moer in brand
Ons gaan jagvat, ons vat 'n bietjie jag
Vrouens by die huis, dis hemel elke dag
Ons gaan vleis braai, drie keer 'n dag
Met 'n aartapel in voelie, wat in sy moer in brand
Roep die manne nader
Met 'n shotjie in die hand
Dis lekker op die jag plaas
Met my pelle aan my kant
Written by: Roy Tertius Human, Werner Burger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...