Credits
PERFORMING ARTISTS
Jan Rhaap
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Composer
Johan Vorster
Songwriter
Werner Burger
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
Ons kan nie breek nie
Al is ons uit glas gemaak
Ons kan nie vou nie
Weet waar kom ons krag vandaan
Ons is die bousteen
Van dit wat nog moet kom
Ons kan nie breek nie
Ons kan nie breek nie
Om 'n hardbos vuur is ons grootgemaak
Het my eerste bier langs pa gehad
Met 'n dertig mil ses, hier langs my sy
Ons kan nie breek nie
Ons kan nie breek nie
Ons kan nie stil bly
Dit maak nie saak waar ons gaan
Ons sal moet deel word
Van ons mense en ons bestaan
En nie net leë woorde
En nie net 'n vals profeet
Maar ons kan nie breek nie
Ons kan nie breek nie
Om 'n hardbos vuur is ons grootgemaak
Het my eerste bier langs pa gehad
Met 'n dertig mil ses hier langs my sy
Ons kan nie breek nie
Ons kan nie breek nie
Ons kan nie opgee
Al word wat ons doen verdraai
Deur die wat wil geld maak
En soek ons volk verraai
Om 'n hardbos vuur is ons grootgemaak
Het my eerste bier langs pa gehad
Met 'n dertig mil ses hier langs my sy
Ons kan nie breek nie
Ons kan nie breek nie
Ons kan nie breek nie
Ons kan nie breek nie
Written by: Christoph Kotze, Jan Rhaap, Johan Vorster, Werner Burger