Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Carike Keuzenkamp
Carike Keuzenkamp
Vocals
PRODUCTION & ENGINEERING
Anton Goosen
Anton Goosen
Producer

Lyrics

1891 Perlgrimrus Toe byeboer uit die bed opstaan Hy't vas besluit Hy trek hier uit want hy wil na die stiltes gaan En hy pak sy wa Sy ossewa byeboerwa Sy tent en sy donkie saam En hy kom toe op die grootpad aan Rondom Graskop, daar loop sy spoor Tussen Sabie en Malieveld By die Krokodilpoortberg trek hy oor En hy kom toe tot op Barberton Die wiele rol Sy ossewabyeboerwa, Die kakebeen byeboerwa Kan die swaar vrag net net dra Die byeboer, byeboer, byeboerwa Blom in die hare en bye wat pla Op sy ossewa, ossewa byeboerwa Blom in die hare en bye wat pla 1893 span hy uit En maak 'n hartbeeshuisie staan Lebomboberge kon hom nie stuit By die Limpopo geil sy graan Daar staan sy wa, sy ossewa byeboerwa En sy hart is bly en vry Met die stilte aan sy sy Die byeboer, byeboer, byeboerwa Blom in die hare en bye wat pla Op sy ossewa, ossewa byeboerwa Blom in die hare en bye wat pla 1930, hy's afgeleef En byeboer vol stokalleen Hy mis die jolyt van Pelgrimsrus en vryf so oor sy kakebeen Maar in 1930 Pelgrimsrus is die dorp se gees geblus Dis 'n spookdorp, wat in stilte wurg Al wat oorbly is Johannesburg Daar trek sy wa, sy ossewa byeboerwa En sy tent, en sy donkies saam, en hy kom op die grootpad aan Die byeboer, byeboer, byeboerwa Blom in die hare en bye wat pla Op sy ossewa, ossewa byeboerwa Blom in die hare en bye wat pla Byeboer byeboer byeboerwa
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out