Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Carike Keuzenkamp
Carike Keuzenkamp
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jan de Wet
Jan de Wet
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Jan de Wet
Jan de Wet
Producer

Lyrics

By Myl 61 ja daar draai jy af En dan vat jy die pad na die see Hier lê die visplek van Sarah de Jager Aan die Weskus van Namibië Sarah de Jaer was so sterk soos 'n bees Met haar viskêps en kakiebroek Om haar te sien visvang is vistermansfees Want die visse baklei vir haar hoek Sarah, Sarah de Jager Hierdie visplek van jou Is vol vet kabeljou En die steenbras en galjoene laat waai Aan die kus noord van Henties baai Die manne die dop en die brandewyn skop En die son brand en vreet jou lyf Die streepsak raak vol maar katrolle bly rol En die lyne staan almal styf Hier het ou Sarah die manne geleer Hoe 'n visstok 'n boog moet staan Met stok in die maag teen die duin retireer Kom die vet visse blinklyf aan Sarah, Sarah de Jager Hierdie visplek van jou Is vol vet kabeljou En die steenbras en galjoene laat waai Aan die kus noord van Henties baai Sarah, Sarah de Jager Sarah, Sarah de Jager Vanaand as die son in die branders gaan slaap En die koue sak toe oor die kus Dan sit die manne by die vure en gaap En hul spog oor die grootste vis Maar Sarah de Jaer spook die hele nag deur In die droom van 'n visterman Want hier langs die Weskus is daar niemand meer Wat 'n knewel soos sy kan vang Sarah, Sarah de Jager Hierdie visplek van jou Is vol vet kabeljou En die steenbras en galjoene laat waai Aan die kus noord van Henties baai Sarah, Sarah de Jager Hierdie visplek van jou Is vol vet kabeljou En die steenbras en galjoene laat waai Aan die kus noord van Henties baai Sarah, Sarah de Jager Sarah, Sarah de Jager
Writer(s): De Wet Jan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out