Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Voster
Johan Voster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer
Johan Voster
Johan Voster
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Ek verlang so na jou as jy nie hier is nie
Gebroke hart sindroom
Ek sal elke boodskap van jou saam my vat
Ek wil regtig weet wat deur jou are spat
As jy sê jy's nie meer lief vir hom nie
Want jy hoort eintlik net by my
Ek het ‘n idee, ek stuur vir jou ‘n kaartjie
Ek wil met jou praat, wees daar op die stasie
Kry my op Maatjiesfontein, jy
Sal jy met die trein ry?
Tot hier by my (Tot hier by my)
Kry my op Maatjiesfontein, jy
Wil weet waar jou hart bly ooh
Want jy is elke aand eintlik net by my
Al moet jy so ver met daai droomtrein ry
Met daai droomtrein ry
Ek het net vir ons ‘n plekkie weggebook
Diep daar in die berg in ‘n donker hoek
Waar die kerse brand en die nag geluide
Jou in die maanlig bitter wild kan maak
En jy sê ek het nog soveel om te sien
As jy maar net weet hoe ek vir jou sien
Ek het 'n idee, ek ken ‘n waterpoel
Waar jy vir my kan kyk, as ek in jou duik
Kry my op Maatjiesfontein, jy
Sal jy met die trein ry?
Tot hier by my (Tot hier by my)
Kry my op Matjiesfontein, jy
Wil weet waar jou hart bly ooh
Want jy is elke aand eintlik net by my
Al moet jy so ver met daai droomtrein ry
Met daai droomtrein ry
Ooh, ooh, ooh
Ooh, ooh, ooh
Kry my op Maatjiesfontein, jy
Sal jy met die trein ry?
Tot hier by my
Tot hier by my
Kry my op Maatjiesfontein, jy
Wil weet waar jou hart bly ooh
Want jy is elke aand eintlik net by my
Al moet jy so ver met daai droomtrein ry
Met daai droomtrein ry
Kry my op Matjiesfontein, jy
Sal jy met die trein ry?
Tot hier by my (Tot hier by my)
Kry my op Maatjiesfontein, jy
Sal jy met die trein ry?
Tot hier by my
Met daai droomtrein ry
Written by: Christoph Kotze, Johan Voster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...