album cover
Carina
10,767
Afrikaans
Carina was released on August 23, 2024 by Select Musiek as a part of the album Carina - Single
album cover
Release DateAugust 23, 2024
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM136

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Danny Smoke
Danny Smoke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Danny Smoke
Danny Smoke
Composer, Lyrics
Rochelle Rautenbach
Rochelle Rautenbach
Composer, Lyrics
Elizabeth Fourie
Elizabeth Fourie
Lyrics, Composer
Ina Holden
Ina Holden
Composer, Lyrics
Jean Frankfurter
Jean Frankfurter
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Intro]
Kom ons raak dronk op liefde
Dans met my Carina
[Verse 1]
Kuieraand
Engine is ge-olie
Dansvloer mal
Brannewyne val
My oog is op die bal
[Verse 2]
Ek sien haar staan in die hoekie
Weet nie wat sy daar soek nie
En net toe sy wil loop toe vra ek haar
[PreChorus]
Wil jy dans Carina?
Vat ‘n kans Carina
Want ek wil skoffel en jou swaai, my arms om jou draai
Ons maak ‘n groot lawaai
[Chorus]
Wil jy dans Carina?
Vat ‘n kans Carina
Kom ons raak dronk op liefde
Dans met my Carina
[Verse 3]
Knieë lam
Die skoot is lekker hoog deur
Blou jeans het my mal, sy gaan my laat val
Ek’s besig om te val
[Verse 4]
Is jy bang?
Want ek is nog nie moeg nie
Nou's sy hier, ek hoef nie meer te soek nie
Net toe sy wil loop toe vra ek haar
[PreChorus]
Wil jy dans Carina?
Vat ‘n kans Carina
Want ek wil skoffel en jou swaai, my arms om jou draai
Ons maak ‘n groot lawaai
[Chorus]
Wil jy dans Carina?
Vat ‘n kans Carina
Kom ons raak dronk op liefde
Dans met my Carina
En kom ons raak dronk op liefde
Dans met my Carina
[Bridge]
Al in die rondte, in die rondte
My kop in die wolke, in die wolke
Die tyd van my lewe, dis alles te danke net aan jou
So kom ons draai in die rondte, in die rondte
Ons dans op die wolke, op die wolke
Die tyd van my lewe, dis alles te danke net aan jou
[PreChorus]
Wil jy dans Carina?
Vat ‘n kans Carina
Want ek wil skoffel en jou swaai, my arms om jou draai
Ons maak ‘n groot lawaai
[Chorus]
Wil jy dans Carina?
Vat ‘n kans Carina
Kom ons raak dronk op liefde
Dans met my Carina
En kom ons raak dronk op liefde
Dans met my Carina
Kom ons raak dronk op liefde
Dans met my Carina
Written by: Danny Smoke, Elizabeth Fourie, Ina Holden, Jean Frankfurter, Rochelle Rautenbach
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...