Lyrics

Ek hou jou vas maar ek kan nie klou nie Ek kan nie glo dat jy is so stout nie Ooh my hart Ek kan dit nie langer vat Jy trek my uit met jou honger oë Wie sou kon glo dat jy is so Ooh my hart Kan nie soveel vat Die koeël is deur die kerk N Mond soos daai kan vir my werk Dis jou lippe wat dit vir my doen Jou sagte lippe wat ek nooit wil ophou soen Ek smelt weg in jou mond Dis jou lippe wat gemaak is vir my Jou lippe wat ek nie genoeg van kan kry, dis jou lippe Wat dit vir my doen Jy maak die wild los hier binne my Ek wil net jag en ek gaan jou kry Ooh my hart (ooh my hart) Wil net alles vat Ek word oorval met n hoë verwagting Ek was nog nooit so bitter kort van asem Ooh my hart (ooh my hart) Weet dit is nou te laat Die koeël is deur die kerk N Mond soos daai kan vir my werk Dis jou lippe wat dit vir my doen Jou sagte lippe wat ek nooit wil ophou soen Ek smelt weg in jou mond Dis jou lippe wat gemaak is vir my Jou lippe wat ek nie genoeg van kan kry, dis jou lippe Wat dit vir my doen Maar my grootste vrees is dat ek uit hierdie kamer uit sal stap En nooit weer voel soos nou nie (my liefling voel soos nou nie) Want jou lippe wat my insluk Jy weet niks proe soos jou nie Jy weet niks proe soos jou nie Jy het dit geweet Dis jou lippe wat dit vir my doen Jou sagte lippe wat ek nooit wil ophou soen Ek smelt weg in jou mond Dis jou lippe wat gemaak is vir my Jou lippe wat ek nie genoeg van kan kry, dis jou lippe Wat dit vir my doen Mmm dis jou lippe, wat dit vir my doen
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze, Danny Smoke Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out