Lyrics

Ek en jy - Hanco Vas gevang in die oomblik My arms om jou Dis net ek en jy, dis net ek en jy Jou koppie teen aan my bors Jy hoor my hart klop Dis net ek en jy, dis net ek en jy Hier is daar geen vrees nie Hoof nie bang te wees nie Veilig hou jy my hart en ek vir jou Vanaand is dit net ek en jy Niks kan ons ooit skei Kyk my in die oe Dis ek en jy, dis ek en jy Veilig in my arms Laat jou hart hier vry Weet eks hier vir jou Dis ek en jy, dis ek en jy Vas gevang in die oomblik Jou arms om my Dis net ek en jy, dis net ek en jy Kyk op en sê vir my Jys lief vir my Dis net ek en jy, dis net ek en jy Hier is daar geen vrees nie Hoof nie bang te wees nie Veilig hou jy my hart en ek vir jou Vanaand is dit net ek en jy Niks kan ons ooit skei Kyk my in die oe Dis ek en jy, dis ek en jy Veilig in my arms is jy Laat jou hart hier vry Weet eks hier vir jou Dis ek en jy, dis ek en jy Dis ek en jy, dis ek en jy Dis ek en jy, ek en jy Ons 2 teen die wêreld Dis ek en jy, Hier vir jou Ek en jy Ons 2 teen die wêreld Dis net ek en jy, vanaand Dis ek en jy, dis ek en jy Dis ek en jy, dis ek en jy Dis ek en jy, vannand is dit net ek en jy Niks kan ons ooit skei Kyk my in die oë Dis ek en jy, dis ek en jy Veilig in my arms Laat jou hart hier vry Weet eks hier vir jou Dis ek en jy, dis ek en jy Dis ek en jy, dis ek en jy Dis ek en jy, dis ek en jy Dis ek en jy, dis ek en jy Dis ek en jy Dis ek en jy
Writer(s): Hanco Le Roux Van Der Merwe, Isaac Imanuel Adolph Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out