Listen to Derde Wêreldoorlog by Arno Jordaan

Derde Wêreldoorlog

Arno Jordaan

Afrikaans

10,789 Shazams

Lyrics

Gee in gee oor Gee als van jou vir my begin net voor Ons altwee weet dat jy behoort by my Ek behoort by jou Gee op gee meer Gee alles wat jy het hou op met keer Gaan nie op hou tot jy weet dat jy Beter is aan my vir jou sal ek baklei Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin Al is my wapens min sal ek binne in jou hart in klim En tot die dood baklei om als vir jou te kry In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan my Sê ja sê nee Sê net wat jy wil doen ek wag ek sweer Ek wil jou so graag soen en vas kan hou 'N Lewe saam met jou 'n geveg begin eers nou Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin Al is my wapens min sal ek binne in jou hart in klim En tot die dood baklei om als vir jou te kry In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan my Ek sal nie ophou tot jy oorgee Sal nie stop voor jy jou hart gee Ek sal baklei tot ek jou hart kan vat vir my Jou lief te kry Gee in gee oor Gee als van jou vir my begin net voor Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin Al is my wapens min sal ek binne in jou hart in klim En tot die dood baklei om als vir jou te kry In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin Al is my wapens min sal ek binne in jou hart in klim En tot die dood baklei om als vir jou te kry In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan my
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out