album cover
Stormstilte
1,562
Rock
Stormstilte was released on September 6, 2006 by Deon Meiring as a part of the album Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol
album cover
Release DateSeptember 6, 2006
LabelDeon Meiring
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM70

Credits

PERFORMING ARTISTS
Glaskas
Glaskas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Deon Meiring
Johan Deon Meiring
Songwriter

Lyrics

Dis hoogtyd vir 'n donderstorm uitbarsting
Na die onhanteerbare hitte
Maar ek is bang om weer te kom tot my sinne
Want jou woorde van gistr'aand
Dring my hart
Steeds stadig-maar veels te seker te binne...
Ek droom,droom, droom terwyl ek soek na jou
Ek soek na jou, en ek soek net 'n
Bietjie verligting...
Chorus:
Want my hart raak al veels te swaar
Om orals saam met my rond te dra
Ek soek erens om dit neer te sit...
En my oe.my oe is al moeg getraan
Ek soek tyd om net bietjie rustig teraak
En 'n kans om jou weer te vind...
Ek voel blind, en ek voel so dwaas
Maar tog is ek so seker van my saak
Hierdie saak wat almal uit proporsie uit blaas
Ek voel gelukkig, maar niemand laat my vry
Niemand-behalwe jy
Ek twyfel,twyfel,twyfel terwyl ek
Antwoord op die wereldse vrae
Hulle soek antwoorde en hulle soek
'n logiese verduideliking
Maar daar's iets, ja iets, wat hulle nie verstaan
Iets wat hulle harte te bowe gaan
Miskien is hulle net te veel met gewone dinge gepla
Dis veels te gewild om normaal te bly en
Veels te gewild om almal om jou te vlei...
En te vergeet om jou foute te bely
Alles is net een groot damn cliché
Written by: Johan Deon Meiring
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...