Lyrics

Alles om my smelt ineen Wanneer ek weer sit en dink alleen En alles wat my pla word toegevou En vrede begin ritmies klop In my hart soos dit opbou En dit voel asof ek vir ewig Kan wegraak in die oomblik Wegraak in die oomblik Wegraak Partykeer verloor ek net myself In niks nie En partykeer Verloor ek net myself Partykeer versmoor ek in die reën En alles raak weg Alles raak weg 'N Paar minute verander in 'n Lang, stil aand Wanneer ek hardloop En val deur die klanke En ek sien niks En ek voel net 'n Duisend woorde 'n Duisend woorde En dit voel asof ek vir ewig Kan wegraak in die oomblik Wegraak in die oomblik Wegraak Partykeer verloor ek net myself In niks nie En partykeer Verloor ek net myself Partykeer versmoor ek in die reën En alles raak weg Alles raak weg En partykeer raak ek net weg En partykeer verdrink ek in jou trane En partykeer raak ek net weg En partykeer verdrink en jou trane En ek raak weg En ek raak weg En ek raak weg Partykeer verloor ek net myself In niks nie En partykeer verloor ek net myself Partykeer versmoor ek in die reën En alles raak weg Alles raak weg Partykeer verdrink ek in jou trane Verdrink ek in jou trane
Writer(s): Meiring Deon Strikdas Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out