Lyrics

Jou bestaan dit bring voort liefde Maak die lewe soveel beter My bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het? Hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak? En nogsteeds so mooi lyk elke dag Kan ek die Here dank dat hy Jou gemaak het perfek vir my Vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees Jy is al wat kort by my Is alles wat ek nodig het Is alles wat my drome soek En elke dag soos jy die Auntie Jackie's aansmeer En my Nuwe lewe gee en kry wat jou toekom Want jy... My bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het? Hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak? En nogsteeds so mooi lyk elke dag Kan ek die Here dank dat hy Jou gemaak het perfek vir my Vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees Kan ek ma? Kan ek ma aan jou hare vat? (Ooh) Sy sê nee, Sy sê nee Wat van Saterdag? Oooh ek is dronkverlief (Jis) Ek is babalas (Jis) Dalk is ek versin Ma nanna lag haar kla (Skrrt) Jy maak alles warm binne my Sê vir my jy's lief vir my Ja ek weet jy is ma kom net asseblief herinner my Ek wil jou hare kam Na 'n lang dag Dan beginne soen ek stadig haha My bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het? (Hoe't jy geweet) Hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak? En nogsteeds so mooi lyk elke dag Kan ek die Here dank dat hy (Dank dat hy) Jou gemaak het perfek vir my (Perfek vir my) Vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees Jy's die baas van die plaas vee daai trane af beibie (Beibie) Noem haar Cardi B en die B is vir Braidings (Braidings) Sys nie 'n fliek nie ma sy's 'n lekke stuk uh Sy slaan nie jou asem weg nie sy laat jou huk Sy's 'n sondaar dishoekom sy skyn Sy maak 'n bolla al isit hoe klein Ek hou haar hand vas (Yeah) Luister aandagtig Van sy is baie meer as net pragtig (Ah ah) My bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het? (Hoe't jy geweet) Hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak? En nogsteeds so mooi lyk elke dag Kan ek die Here dank dat hy (Dank dat hy) Jou gemaak het perfek vir my (Perfek vir my) Vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees Jou bestaan dit bring voort lewe Verdien liefde Al ons liefde
Writer(s): Aidam-john Zekoe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out