album cover
Seldery
355
Alternative
Seldery was released on February 14, 2021 by Spoegwolf (Pty) Ltd. as a part of the album Groen
album cover
AlbumGroen
Release DateFebruary 14, 2021
LabelSpoegwolf (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM106

Lyrics

[Verse 1]
Jy dans in die stort
Jy moer al die insekte dood
En sê ek kan dit nie skryf nie
Ek’s nie die een wat dit skryf nie
[Verse 2]
Jy dra my hemde heeldag
En swem op die plaas
Ek mag nie kyk nie
Ek’s nie die een wat kyk nie
[Chorus]
En nou, nou
As jy sing en sny
Die Here soen ons
In suurlemoen en seldery
[Verse 3]
Ek maak my hemp weer heel
Met garing van goud
Geknip uit jou hare
Ryg deur my jare en foute
[Verse 4]
Is daar 'n doel met ons
Of is ons maar net met mekaar?
Jy sê ek kan nie vra nie
Ek’s nie die een wat vra nie
[Chorus]
En nou, nou
As jy sing en sny
Die Here soen ons
In suurlemoen en seldery
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...